iTunes

Uitbasuin

Title : Uitbasuin
Release Date : October 6, 2017
Label :
Format : CD
  1. Vir Ewig Jonk
  2. Liedjieskrywer
  3. Uitbasuin
  4. You're My Everything
  5. Jy's My Eerste, Jy's My Laaste
  6. Ek Is Wie Ek Is
  7. Hier Teen Jou Lyf
  8. Keep On Believing
  9. Lig In Die Tonnel
  10. Dis Nooit Te Laat Nie
  11. Lank Gespaar Vir Jou
  12. Breek My
  13. N Vriend Soos Jy
  14. Just a Fool (feat. Liezel Pieters)
  15. Woorde

Ná 18 jaar in die musiekbedryf, rock Ray Dylan nog steeds – hierdie keer selfs harder. Ray se liedjies is opreg en die lirieke maak saak. Meeste kom uit sy eie pen, die res is saam met ‘n gedugte span geskryf. Die titelsnit, “Uitbasuin”, gaan oor die gevoel wanneer jy iemand in jou lewe het vir wie jy jou lewe sal gee een die res van die musiek sal jou laat deel in die lewe, liefde en musiek van Ray Dylan. Hy het nuwe klanke geskep en homself gevestig as ‘n voorloper in Afrikaanse musiek. Uitbasuin sal jou beslis nie teleurstel nie.